Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:17 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Agas het die plate van die kante van die waentjies laat afhaal en hy het dit weggeneem. Hy het die waterbak van die brons-beeste afgehaal en hy het dit op plat klippe laat neersit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:17 in konteks