Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:28 Bybel vir Almal (ABA)

Al die ander dinge wat Jerobeam gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel. Hy het dapper dinge gedoen toe hy oorlog gemaak het en die stede Damaskus en Hamat teruggevat het. Damaskus en Hamat het voorheen aan Israel behoort.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:28 in konteks