Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jerobeam seun van Joas het die grond weer teruggevat wat voorheen aan Israel behoort het, dit was van die stad Lebo-Hamat tot by die Dooie See. Dit het gebeur soos die Here gesê het toe Hy sy dienaar Jona seun van Amittai gestuur het om ’n boodskap te bring. Jona was die profeet wat van die stad Gat-Gefer gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:25 in konteks