Jerobeam seun van Joas het in Samaria koning van Israel geword in die vyftiende jaar nadat Amasia koning van Juda geword het. Jerobeam was 41 jaar lank koning.