Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:14 Bybel vir Almal (ABA)

Joas het ook al die goud en silwer en die ander goed gevat wat hy in die tempel en in die stoorkamers van die paleis kon kry. Hy het ook gyselaars saam met hom geneem. En toe het hy teruggegaan na die stad Samaria.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:14 in konteks