Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Joahas het nie genoeg manne gehad om oorlog te maak nie. Daar was net 50 manne wat op perde gery het en tien oorlogkarre en 10 000 ander soldate. Die koning van Aram het die manne van Israel doodgemaak, hy het hulle soos stof getrap.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:7 in konteks