Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:25 Bybel vir Almal (ABA)

Joas seun van Joahas het toe die stede teruggevat van Ben-Hadad. Dit was die stede wat Gasael voorheen in die oorlog gevat het van Joas se pa Joahas. Joas het vir Ben-Hadad drie maal oorwin en hy het die stede van Israel teruggevat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:25 in konteks