Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here was genadig vir die mense van Israel. Hy was jammer vir hulle en Hy het aan hulle gedink omdat Hy ’n verbond gemaak het met Abraham, Isak en Jakob. Hy wou nie hê dat die mense van Israel almal moet sterf nie. Hy het toe nog nie besluit om hulle heeltemal te los nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:23 in konteks