Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:21 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag wou mense iemand gaan begrawe. Hulle sien toe ’n groep Moabiete en hulle gooi die persoon se liggaam in ’n graf, dit was Elisa se graf. Toe die man se liggaam aan Elisa se bene raak, het die man weer begin lewe en hy het regop gaan staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:21 in konteks