Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:17 Bybel vir Almal (ABA)

en gesê: “Maak oop die venster na die ooste.”Joas het dit gedoen, en toe sê Elisa: “Skiet.”Joas het ’n pyl geskiet, en toe sê Elisa: “Die pyl beteken die Here sal oorwin, die Here sal die land Aram oorwin. Jy sal die Arameërs in die stad Afek oorwin, hulle sal later niks meer kan doen nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:17 in konteks