Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:2 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ahasia se suster Jehoseba het Ahasia se seun Joas weggeneem van die prinse, niemand het daarvan geweet nie. Atalia het al die ander prinse doodgemaak. Jehoseba was ’n dogter van koning Joram. Sy het vir Joas en die vrou wat hom moes oppas, weggesteek in ’n slaapkamer by die tempel sodat Atalia hom nie kon kry om hom dood te maak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:2 in konteks