Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jojada het ’n verbond gemaak tussen die Here en die koning en die volk. Hulle het belowe dat hulle ’n volk van die Here sal wees. Jojada het die verbond ook tussen die koning en die volk gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:17 in konteks