Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

En daar sien sy toe die koning staan by die pilaar waar konings altyd staan. Sy het ook gesien die amptenare en die mense wat die trompette blaas, is by hom, en sy het gehoor hoe al die belangrike mense van die land juig en trompette blaas. Atalia het haar klere geskeur en geskree: “Julle het my verraai! Julle het my verraai!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:14 in konteks