Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester het die prins uitgebring. Hy het die kroon op die prins se kop gesit en hy het vir hom ’n brief gegee. In die brief was geskryf dat hulle hom gekies en aangestel het om koning te wees. Hulle het hom gesalf en hom koning gemaak. Hulle het hande geklap en gesê: “Ons bid dat die koning lank sal lewe!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:12 in konteks