Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:11 Bybel vir Almal (ABA)

Al die wagte het met hulle wapens in hulle hande rondom die koning by die tempel gaan staan, van die suidekant van die tempel tot by die noordekant van die altaar.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:11 in konteks