Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die slaaf het vir Saul gesê: “Nee wag, daar is ’n man van God in hierdie stad. Die mense respekteer hom baie, want alles wat hy sê, gebeur soos hy gesê het. Kom ons gaan na hom toe, miskien kan hy vir ons sê waar ons moet soek.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:6 in konteks