Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die kok het die boud vleis gebring en hy het dit voor Samuel neergesit. Samuel het vir Saul gesê: “Kyk, ons het hierdie vleis apart gehou, ek sit dit voor jou neer. Jy moet dit eet, want ons het dit vir jou gebêre sodat jy dit vandag saam met die gaste kan eet.”Saul het toe daardie dag saam met Samuel geëet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:24 in konteks