Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Kis het ’n seun gehad, die seun se naam was Saul. Saul was ’n mooi jongman, niemand van die Israeliete was mooier as hy nie, en hy was ’n kop langer as al die ander Israeliete.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:2 in konteks