Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel sê toe vir Saul: “Ek is die siener. Jy moet voor my loop na die offer-plek. Julle moet vandag saam met my eet. Ek sal jou môre-oggend laat gaan, en ek sal dan alles vir jou sê wat jy wil weet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:19 in konteks