Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

en die Here het vir hom gesê: “Jy moet alles doen wat die volk wil hê, want dit is nie vir jóú wat hulle nie wil hê nie, dit is vir Mý wat hulle nie wil hê nie. Hulle wil nie hê dat Ek hulle Koning moet wees nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 8

Kyk 1 Samuel 8:7 in konteks