En die Here het vir Samuel gesê: “Jy moet doen wat hulle vra, jy moet vir hulle ’n koning kies en aanstel.”Samuel het toe vir die leiers van Israel gesê: “Julle moet teruggaan, elkeen na sy stad.”