Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 8:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Toe Samuel oud geword het, het hy sy seuns gekies en aangestel om regters te wees oor die Israeliete.

2. Die oudste seun se naam was Joël, en die tweede seun se naam was Abia. Hulle was regters in Berseba.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 8