Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Dadelik toe Eli hoor wat die man sê oor die kis van God, het hy agteroor van sy stoel afgeval daar by die poort. Hy het sy nek gebreek en hy het gesterf. Hy was oud en swaar. Eli was 40 jaar lank die leier van Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:18 in konteks