Eli het gehoor hulle skree, en hy het gevra: “Hoekom skree die mense?”Toe kom die man vinnig na Eli toe om vir hom te vertel wat gebeur het.