Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir hom gevra: “Aan wie behoort jy? En van waar kom jy?”Hy het gesê: “Ek is ’n Egiptenaar, ek is die slaaf van ’n Amalekiet. My eienaar het my langs die pad gelos, want ek was siek. Dit was drie dae gelede.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:13 in konteks