Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en sy manne het op die derde dag by die stad Siklag aangekom. Terwyl hulle weg was, het die Amalekiete die mense in die Suid-land en in Siklag aangeval en hulle het alles gevat wat hulle kon kry. Hulle het Siklag aangeval en hulle het die stad verbrand.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:1 in konteks