Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het van toe af weer in Silo verskyn, want toe Hy in Silo met Samuel gepraat het, het Hy vir Samuel gewys wie Hy is. Samuel het met al die Israeliete gepraat.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:21 in konteks