Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:6 Bybel vir Almal (ABA)

Akis het toe vir Dawid geroep en hy het vir Dawid gesê: “So seker soos die Here lewe, jy is ’n goeie man en ek dink dit is reg dat jy saam met my gekom het om oorlog te maak, want jy het niks verkeerd gedoen nie, vandat jy by my gekom het tot vandag toe. Maar die leiers dink dit is nie reg nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:6 in konteks