Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 29:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Filistyne vra toe: “Hoekom is hierdie Hebreërs hier?”Akis het vir die leiers gesê: “Dit is Dawid, hy was ’n amptenaar van Saul, die koning van Israel. Hy was ’n lang tyd by my, en hy het niks verkeerd gedoen nie, nooit nie, vandat hy weggegaan het van Saul en na ons toe gekom het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 29

Kyk 1 Samuel 29:3 in konteks