Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en Abisai het in die nag by Saul se manne gekom. Saul het daar in die kamp gelê en slaap. Sy spies het regop gestaan naby sy kop. Abner en die manne het rondom hom gelê.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:7 in konteks