Dawid het vir Saul se manne en vir Abner seun van Ner geskree: “Abner, kan julle my hoor?”Abner het geantwoord en gevra: “Wie is jy? Hoekom roep jy die koning?”