Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die spies en die waterkruik by Saul se kop geneem, en hulle het geloop. Niemand het dit gesien of iets gehoor en wakker geword nie. Almal het geslaap, die Here het hulle baie vas laat slaap.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:12 in konteks