Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:36 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Abigajil by Nabal kom, was hy besig om fees te vier in sy huis. Dit was ’n fees soos die fees van ’n koning. Hy het gelukkig gevoel en hy het baie dronk geword. Abigajil het vir Nabal niks vertel nie, sy het gewag tot vroeg die volgende oggend.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:36 in konteks