Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:25 Bybel vir Almal (ABA)

Meneer, jy moet asseblief nie dink aan wat hierdie slegte man Nabal gesê het nie, want hy is soos sy naam sê. Sy naam is Nabal en hy is ’n dwaas. Ek het nie Meneer se manne gesien wat jy gestuur het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:25 in konteks