Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gedink: Ek het alles in die woestyn opgepas wat aan hierdie man behoort, maar dit het my niks gehelp nie. Daar het niks van hom weggeraak nie. Ek was goed vir hom, maar hy het slegte dinge gedoen aan my.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:21 in konteks