Daar was ’n man in die stad Maon. Hy was baie ryk. Hy het 3 000 skape en 1 000 bokke by die stad Karmel gehad. Hy was besig om sy skape en bokke se wol af te skeer by Karmel.