Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 24:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het self gesien die Here het jou vandag vir my gegee daar in die grot, en as ek wou, dan kon ek jou doodgemaak het. Maar ek het jou nie doodgemaak nie, ek het gesê ek sal nie iets verkeerd doen teen my koning nie, want jy is die gesalfde van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 24

Kyk 1 Samuel 24:11 in konteks