Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en sy manne het na Keïla gegaan. Hulle het oorlog gemaak teen die Filistyne en hulle het die Filistyne se beeste en skape en bokke gevat. Hulle het hard geveg en hulle het die Filistyne oorwin. So het Dawid die mense van Keïla gered.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:5 in konteks