Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie bekommerd wees nie. My pa sal jou nie vang nie. Jy sal koning word oor Israel, en ek sal jou belangrikste amptenaar wees. My pa Saul weet ook dat dit so sal wees.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:17 in konteks