Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het in die woestyn gaan bly in plekke in die berge waar mense nie maklik kan kom nie. Hy het ook gaan bly op die berg in die Sif-woestyn. Saul het aangehou om te soek na Dawid, maar Saul het nie vir Dawid gevang nie, God het vir Dawid beskerm.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:14 in konteks