Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:12 Bybel vir Almal (ABA)

en Jonatan het vir Dawid gesê: “So seker soos die Here, die God van Israel, lewe, ek sal oormôre hierdie selfde tyd vir my pa vra, en as sy antwoord goed is vir jou, dan sal ek dit dadelik vir jou laat weet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:12 in konteks