Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het geweet dit is baie gevaarlik om teen die Filistyn te veg, maar hy het dit gedoen en hy het die Filistyn oorwin. Die Here het toe vir al die manne van Israel ver laat wen. Koning, jy het dit gesien en jy was bly. Hoekom wil jy nou verkeerd doen en vir Dawid doodmaak? Hy is onskuldig, hy het niks gedoen waaroor jy hom moet doodmaak nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:5 in konteks