Hy het sy klere uitgetrek en hy het daar by Samuel soos ’n profeet gepraat. Hy het daardie hele dag en nag daar kaal gelê. Dit is hoekom die mense sê: “Is Saul ook by die profete?”