Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:22 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir sy amptenare gesê hulle moet privaat met Dawid praat en hulle moet vir hom sê: “Luister, die koning hou van jou, en al sy amptenare is lief vir jou. Jy moet nou die koning se skoonseun word.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:22 in konteks