Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:17 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab. Ek gee haar vir jou om jou vrou te wees. Maar ek wil hê jy moet ’n dapper man wees en jy moet die oorloë van die Here veg.”Saul het gedink: Ek wil nie self vir Dawid doodmaak nie, die Filistyne sal dit doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:17 in konteks