Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Nadat Dawid klaar gepraat het met Saul, het Jonatan baie van Dawid begin hou. Hy was lief vir Dawid, so lief soos hy vir homself was.

2. Saul het gesê Dawid moet altyd by hom bly, hy moenie weer teruggaan na sy pa se huis nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18