Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:39 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het sy swaard bo-oor die klere vasgemaak met ’n belt en hy het probeer loop, want hy het dit nog nooit gedoen nie. Maar toe sê hy vir Saul: “Ek kan nie met hierdie swaar goed loop nie, ek het dit nog nooit gedoen nie.”Dawid het toe Saul se klere uitgetrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:39 in konteks