Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:28 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid se oudste broer Eliab het gehoor toe Dawid met die manne praat. Eliab het kwaad geword vir Dawid en hy het gesê: “Hoekom het jy hiernatoe gekom, en by wie het jy daardie skape en bokke in die veld gelos? Ek weet jy is parmantig en skelm. Jy het net gekom om te kyk hoe ons veg.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:28 in konteks