Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:26 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir die manne wat by hom gestaan het, gevra: “Wat sal die koning doen vir die man wat hierdie Filistyn wen sodat hy nie meer die Israeliete sal spot nie? Want wie is hierdie Filistyn? Hy is ’n heiden. Hoekom sê hy die soldate van die God wat lewe, beteken niks?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:26 in konteks