Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:6 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir die Keniete ’n boodskap gestuur. Hy het gesê: “Julle moet weggaan van die Amalekiete, julle moenie by hulle bly nie. Dan sal ons julle nie doodmaak saam met die Amalekiete nie, want julle het goed gedoen aan die Israeliete toe hulle uit Egipte gekom het.”Die Keniete het toe weggegaan van die Amalekiete,

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:6 in konteks